Afdakke Pretoria hou die son, reën en hael van jou voertuig af en beskerm jou motor van die hoë winde.

 Pretoria inwoners moet ook weet dat daar baie ander voordele is om ‘n kwaliteit afdak, buiten die beskerming van die voertuig.

 Baie van jou ander toerusting wat gewoonlik buite moet bly, kan ook onder ‘n motorafdak geplaas word. 

afdakke

Staal Hekke Pretoria

Ons installeer en bedien alle vorme van residensiële en kommersiële staal hekke Pretoria en skyf hekke in Pretoria, insluitend swaaihekke, veiligheidshekke.

 Ons het die nodige kundigheid om u te help om die beste doel te bereik.Ons Het meer as 20 jaar ervaring in die bedryf.

 Veiligheid hekke is die mees bekendste vorm van toegang by sekuriteit komplekse, ons help graag met die bou van jou staal hekke in Pretoria.

Diefwering Pretoria

Venster- en deur diefwering Pretoria word dikwels geïnstalleer om ekstra sekuriteit aan ‘n residensiële of kommersiële eiendom te verseker.

Alle bou en installasiesvan  diefwering vir vensters en deure wat ‘n verskeidenheid ontwerp style bied

ZULU BOMA/FIRE PIT

‘n Fire Pit sal enige sosiale okkasie beslis ‘n wenner maak. Plaas hom langs jou swembad, op jou patio of in die middel  van jou tuin! 

Close Menu